Saturday, September 17, 2011

Nimf


Die soetigheid in ons
is die wortel van die seer.
Die soeking na die fynheid
ongetwyfeld verweer.

Matigheid word vervelig,
die goedheid maak jou seer
die dade sonder rede
laat jou leef, laat jou leer

Als vir eerstyds eenkant
met die angs van vergeet...